Versorging van u wasmasjien – Whirlpool 3LA5581 User Manual
Page 21
Attention! The text in this document has been recognized automatically. To view the original document, you can use the "Original mode".
Versorging van u wasmasjien
A
AF
SLANGPASSTUK
WANNEER NIE GEWAS WORD NIE,
draai
Droog spatseis onmiddellik af. Spatseis
beide waterkrane toe om druk op die
kan die afwerking laat verdof of beskadig.
waterkleppe uit te skakel.
VERWYDER
SKERP
VOORWERPE
soos
spelde, gespes, ens., voor klere gewas word.
Maak metaalritssluiters toe.
MOET NOOIT DIE WASMASJIEN
GEBRUIK OM . ..
• nat of droe wasgoed te berg nie.
• vir meer as 2 uur te week nie.
• met chloor-bleikmiddel te week
nie.
• met asynof ander surete week nie.
•
wasgoed wat urine bevat te
week of te berg nie.
SKERP OF SWAAR VOORWERPE
moet
nooitopof in die wasmasjien geplaas word
nie. Kontroleer sakke vir skroewe, moere,
gereedskap, ens.
SEKEREVOOR-BEHANDELiNGSPRODUKTE
kan wasmasjien-en droerpanele, konsoles
en afwerking beskadig. Moenie hierdie
Produkteopof naby u wasmasjien of droer
gebruik nie.